Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
October 01, 2023SkedelkopeilandDie seerowerpikkiwyne vind iemand in die see wat weet waar groot skatte is... Maar die klink baie gevaarlik...more12minPlay
September 30, 2023Die groot geveg op die seeStompie Stertjie en Strikkie word uitgevang op die skip. Sal hulle gered kan word voordat hulle vir die haai gevoer word?...more7minPlay
September 29, 2023Vreemde liggies uit die seeStompie, Stertjie en Strikkie sien vreemde liggies uit die kom. Wat kan dit wees?...more10minPlay
September 27, 2023Die draak in die grotBen die beer en Lisa gaan probeer om die draak te trotseer sodat hulle weer hulle speelplek kan terug kry...more9minPlay
September 26, 2023Wat is in die ysberg?Die ysbere ontdek iets vreemds in 'n ysberg. Wat kan dit wees en sal hulle dit kan huis toe vat?...more10minPlay
September 23, 2023Die rooi renosterTant Sarie en Mieke wonder wat eet al haal blomme. Kan die ding gevaarlik wees?...more10minPlay
September 21, 2023Die meerkatte se avontuurDie meerkat se maatjie word gesteel deur 'n aasvoël? Hoe sal hulle hom kan terug kry?...more9minPlay
September 20, 2023Die sonkrapDie pikkewyne sien 'n vreemde lig onder die water? Wat kan dit wees en hoekom is dit daar?...more9minPlay
September 19, 2023Die foefie-slideWat gebeur as 3 aapies by die langste foefie-slide af gaan?...more12minPlay
September 18, 2023Piekniek op die plaasBoer Stefaans vat vir Tant Sarie op 'n romantiese piekniek, maar die trekker val vas in die modder. Sal die diere kan help?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.