Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
August 31, 2023Die watergevaarDrie dinosourussies beland in die water waar 'n groot gevaarlike Sarkoaukus bly. Sal hulle veilig uit die rivier kan kom?...more8minPlay
August 29, 2023Wie gaan vir Strikkie red?Strikkie het gaan blomme pluk vir haar Mamma se verjaarsdag maar die Blouwangbobbejane het haar vas gekeer. Wie sal haar kan red?...more7minPlay
August 27, 2023Die visstokDie pikkiwyne kry 'n visstok op die strand, maar iets is aan die hoek? Wat kan dit wees?...more7minPlay
August 25, 2023Dinosourus langnaweekNadat pappa T-Rex tasse gepak het is die klein T-Rexie weg? Waar kan hulle wees?...more9minPlay
August 23, 2023Die groente veg terugDie diere van die bosveld is baie lus vir groente, maar groente vas baie gevaarlik om te jag...more10minPlay
August 22, 2023Watter kleure is krappe?Padda kom kuier by pikkewyne om te leer van krappe. Dink julle iemand was raak geknyp?...more8minPlay
August 20, 2023Goggas vlieg deur die huisGoggas hou 'n vliegkompetisie deur die huis op papier vligtuigies. Sal hulle dit oorleef tussen al die gevare?...more12minPlay
August 19, 2023Die spinne-krokke-monsterStompie Stertjie en Strikkie besluit om iets te bou waarmee hulle diere kan skrik maak. Maar dinge raak net te rof....more12minPlay
August 18, 2023Die modder diereDie diere het hulle jaarlikse kuns dag. Maar soos altyd is daar 'n avontuur wat ook gebeur...more10minPlay
August 17, 2023Leeu en Luiperd jaag in 'n JeepO julle! Leeu en Luiperd het 'n avontuur in 'n Jeep, maar wat as hulle in iets vas ry?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.