Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
August 03, 2023Die bosresiesDie diere maak gereed vir die jaarlikse bosresies. Waarmee sal almal resies hou?...more13minPlay
August 02, 2023Waarheen verdwyn die vissies?Seerower seekat is op 'n missie om die klein vissies wat verdwyn op te spoor. Waar kan hulle wees?...more10minPlay
August 01, 2023Oom Paul se skatDie skapie en die boerbok gaan kyk wat is in 'n grot op die plaas. Maar bokkie word vasgekeer toe klippie die ingang van die grot toe val. Sal hulle hom daar kan uit kry? En wat is agter hom in die grot?...more9minPlay
July 30, 2023Die blomprentjieStrikkie nooi vir Stompie en Stertjie om 'n blomprentjie in die veld te plant. Sal dit baie mooi wees as die blomme begin blom?...more10minPlay
July 29, 2023Skrik-skrik speletjieDie goggas speeł hulle gunsteling speletjie. Hulle maak mense skrik. Watter gogga gaan wen?...more8minPlay
July 27, 2023Die gelukkige gorillaDie bokkies se baba word gesteel en 'n gorilla sê hy kan hulle help om hom terug te kry. Kan hy regtig?...more9minPlay
July 26, 2023Dinosourusies gaan soek sneeuKlein dinosourusies gaan soek sneeu. Oppad beland hulle in die moeilikheid. Sal hulle oorleef?...more11minPlay
July 24, 2023Waar is ons nou?Pikkie en Wynand het uit gespoel op 'n vreemde eiland na 'n baie groot storm. Hoe sal hulle weer by die huis kan kom?...more12minPlay
July 23, 2023Die persentjiesStompie en Stertjie se Pappa kom terug huis toe maar die persentjies wat hy vir hulle gebring het is nie in sy tas nie. Waar kan dit wees?...more9minPlay
July 22, 2023Die miere op die ballonMiere beland op 'n heliumballoon en gaan vlieg amper tot op die maan. Wat dink julle het hulle alles gesien?...more8minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.