Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
July 20, 2023Dieresport op die plaasDie diere kom by mekaar om vreemde dieresporte te speel. Wie gaan wen?...more13minPlay
July 20, 2023Die onderwater Ysland (deel 2)Petunia en Wynand pikkiwyne vind 'n manier om te ontsnap uit die hande van die Ysbere. Hoe dink julle het dit gebeur?...more9minPlay
July 18, 2023Die onderwater Ysland (deel 1)Petunia en Wynand pikkiwyne wil die onderwater Ysland gaan soek waarvan hulle Pappa vertel in slaaptydstories. Maar daar is baie gevare... Sal hulle na Ysland gaan soek?...more11minPlay
July 16, 2023Goggas hou resiesDie goggas hou 'n resies toe die kinders skool toe is maar maak groot amok!...more13minPlay
July 15, 2023Die groot blou buffelVyf van boer Stefaans se diere gaan soek die groot blou buffel wat in die bos in geloop het. Sal hulle hom kan opspoor en terug bring plaas toe?...more14minPlay
July 14, 2023Die luiperds komStompie en Stertjie sien die luiperds nader kom om hulle te vang en wil vlug maar Strikkie maak 'n baie snaakse plan om die luiperds weg te jaag...more9minPlay
July 13, 2023Meisie meerkat jaag 'n jakkalsMeisie meerkat en Boetie buffel werk saam om die ander meerkatte te beskerm teen jakkalse. Sal hulle dit kan regkry?...more7minPlay
July 12, 2023T-Rexie wil saam speelTrieksie T-Rex wou so graag saam met die ander dinosourusies speel, maar almal is bang sy eet hulle op. Watter plan kan sy maak?...more8minPlay
July 11, 2023Pikkiwyne en meerkatteDie meerkatte kom see toe om 'n boot bou kompetisie teen die pikkiwyne te hê. Wie gaan wen?...more9minPlay
July 09, 2023Dinosourusse gaan see toeVier klein dinosourusies gaan see toe vir die eerste keer. Dit is 'n lekker avontuur maar wat as hulle honger word?...more10minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.