Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
August 16, 2023Die ronde rivierklipDrie dinosourusies teken prentjies op 'n rivierklip, maar ontdek iets baie gevaarlik. Sal hulle veilig kan bly?...more9minPlay
August 14, 2023Die katte kom huis toeKatryn en Karamel moet hulle pad huis toe vind nadat hulle alleen op die boot agter gebly het...more8minPlay
August 13, 2023Die katte bou 'n vlieerKathryn ek Karamel bou 'n vlieer om wind te gaan speel, maar voor hulle kon keer skep die wind hulle op. Sal hulle weer veilig plaas toe kan kom?...more11minPlay
August 12, 2023Lava-babbel-fonteinStompie, Stertjie en Strikkie gaan loer hoe lyk die plek waar lava babbels word. Maar wat sou gebeur as hulle daarin gevang word?...more13minPlay
August 10, 2023Die vreemde baba diertjieDonkie kry 'n vreemde baba diertjie en soek sy Mamma en Pappa maar hy kry hulle nêrens nie....more8minPlay
August 09, 2023Pikkewyne wil vliegWat sou pikkewyne doen as hulle op 'n hoë plek beland?...more13minPlay
August 08, 2023Die spinnekoppeWat sal 'n klomp spinnekoppe doen vir so bietjie avontuur?...more11minPlay
August 06, 2023Waar kan die presente wees?Stompie en Stertjie verjaar amper, maar Pappa en Mamma aap het hulle presente iewers weg gesteek, en nou kan hulle dit nie toedraai nie. Waar kan dit wees?...more7minPlay
August 05, 2023Die baba t-rexMamma T-Rex se eier rol weg en sy moet hard probeer om die eier te vang voor dit breek. Kan sy dit reg kry?...more12minPlay
August 04, 2023Ben en die kersBen die beer is opsoek na Lisa beer na 'n baie groot storm. Sy Pappa fee vir hom 'n geloof kers om die woud te verlig. Hoe dink jy werk so kers?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.