Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
June 23, 2023Twee groot OlifanteStompie en Stertjie speel speurder en planmakers om die diere se groentetuine te beskerm teen twee groot olifante...more13minPlay
June 21, 2023Lisa leeu leer surfLisa leeu leer surf op die rivier saam met haar maatjie. Maar wat sal hulle maak as die waterval nader kom?...more8minPlay
June 19, 2023Jaksie die woestynjakkalsJaksie en haar beste maatjie word geskei na 'n groot sandstorm. Al wat sy oor het is sy bal.Sal hulle mekaar ooit weer opspoor?...more7minPlay
June 16, 2023Pikkewyn en die haaiPikkewyn en Pikkie maak vriende met ''n groot Witdoodhaai. Hoe het dit gebeur?...more8minPlay
June 14, 2023Die groot moddergevegDie diere geniet hulle gate uit tydens 'n masiewe moddergeveg. Net lekker pret...more7minPlay
June 14, 2023Lisa en die klavierLisa speel so mooi dat wilde diere mak word, maar wat gebeur as die groot storm kom?...more6minPlay
June 13, 2023Plaas toeStompie en Stertjie besoek vir die heel eerste keer die plaas saam met die Pienkponkie. dit gaan beslis nie so maklik soos hulle gedink het nie...more12minPlay
June 10, 2023Die tornadoVyf dinosourusies leer wat is 'n tornado. gaan hulle dit oorleef?...more12minPlay
June 07, 2023Die vuurpylStompie en Stertjie vra vir Strikkie om hulle te help om 'n vuurpyl te bou, want hulle wil graag maan toe gaan...more12minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.