Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
May 09, 2023Die stert-trek-speletjieDie diere speel 'n baie lekker speletjie vir die geleentheid om vir een dag koning te wees van die bosveld....more14minPlay
May 04, 2023PlakesourusVandag se storie gaan oor drie klein Plakesourusies wat die groot Dinosourusresies heeltemal deurmekaar krap....more11minPlay
May 02, 2023Bendi beer soek die sonBendi beer bly so diep in die woud dat hy nog nooit die son gesien het nie. Hy en sy pappa vertrek op 'n reis na die opening en ontmoet 'n paar diere opppad....more10minPlay
April 25, 2023Die diere se kleureAl die diere verloor skielik hulle kolle en strepe.Wat sal hulle maak om dit weer terug te kry?...more5minPlay
April 23, 2023Leeu se lappieKoning leeu verloor sy slaaplappie en krap die hele woud om.Almal werk saam om sy lappie terug te kry net sodat hulle weer kan rus....more6minPlay
April 22, 2023Die pienkponkieApies kan somtyds nuuskierig wees en hier loop hulle hulle vas teen die Pienkponkie!...more9minPlay
April 21, 2023Seekat seerowerDie avonture van seekat seerower begin hier.Sommer al hier swem hy homself vas teen sy groot vyand.Raai wie is dit......more6minPlay
April 20, 2023Die groot blouStompie en Stertjie is op 'n avontuur om aan die groot blou te raak.Het hulle dalk die begin van die groot blou guevind?...more11minPlay
April 19, 2023Wat is Mierspoortjies?Hierdie is stories wat ek vir my seun vertel voor slaaptyd, en opmaak in die oomblik!...more1minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.