Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
June 02, 2023Skedels op die bergStompie en Stertjie vind versteekte skedels op die berg...more12minPlay
May 30, 2023Die kamoefleer kampDie klein dinosourussies leer al die maniere om hulle self te kamoefleer as hulle in gevaar kom.Hoeveel maniere dink julle is daar?...more16minPlay
May 28, 2023Die vliegtuigAl die diere in die bosveld werk saam om hulle eerste vliegtuig te probeer bou.Maar sal hulle kan vlieg?...more11minPlay
May 22, 2023WegkruipertjieDie diere speel wegkruipertjie, maar as jy die een wat soek kan skrik maak voor hy jou kry, kry jy 'n punt...more11minPlay
May 21, 2023Die vlieërStompie en Stertjie speel vir die eerste keer met 'n vlieër en het 'n groot avontuur...more7minPlay
May 16, 2023Seerower seekat die speurderSeerower seekat help Willie die witdoodhaai om sy medaljes te kry....more12minPlay
May 14, 2023Die groot piesangStompie en Stertjie gaan soek die groot piesang waarvan hulle nog gehoor het.op hulle reis ontmoet hulle so paar diere wat net so nuuskierig is om diegroot piesang te sien...more12minPlay
May 11, 2023Mossies gaan see toeMossie en Mossel vlieg vir die eerste keer.Wat sal hulle alles sien oppad see toe?...more9minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.