Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
July 08, 2023Raaisels 1Hier is 'n bonus episode met so paar diereraaisels. Kan jy alles reg kry?...more6minPlay
July 07, 2023Die groot vuurDie diere probeer die plaas red van 'n groot vuur wat aankom. Sal hulle dit regkry?...more7minPlay
July 06, 2023Pikkiwyne skiet kettieDie pikkiwyne het hulle jaarlikse kettie skiet kompetisie. Wie gaan die grootste vis kan raak skiet?...more10minPlay
July 05, 2023Spinnekop verjaarVandag gaan soek die goggas saam na koek vir spinnekop se verjaarsdag. Sal hulle iets kan opspoor?...more9minPlay
July 04, 2023Pienkponkie en die babaPienkponkie, Stompie en Stertjie kry 'n baba in die woud. Kan hulle die baba veilig by die huis kry?...more10minPlay
July 02, 2023Die modder glybaanKrokedil hoor van 'n spesiale modder glybaan. Sal jy dit kan kry voor dit reën?...more10minPlay
June 30, 2023Kan 'n bees vlieg?Bessie bees kry die geleentheid om in 'n warm lugballon te vlieg... Maar wat van die storm?...more11minPlay
June 28, 2023Pikkewyne en dinosourussePikkie en Wynand ontdek dinosourusse op die eiland waar hulle bly. Gaan hulle opgeëet word of kan hulle maats wees?...more10minPlay
June 27, 2023Wie het die koek geëet?Iemand het Koning Leeu se verjaarsdag koek geëet en Lisa die speurder moet uitvind wie dit was...more10minPlay
June 25, 2023Kan olifante vuur spoeg?Na hulle laaste avontuur vra Stompie en Stertjie vir Koning leeu of olifante regtig kan vuur spoeg...more10minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.