Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
November 12, 2023Wie eet die cupcakes?Iets kom eet tant Miems se cupcakes in die nag. Sal sy en Alice kan uitvind wie?...more8minPlay
November 11, 2023Die GrotgoggodoorDie drie aapies keer terug saam met die Slurpbeer en hoor dat drie klein tiertjies gevang is deur 'n gedierte. Wat kan dit wees en sal hulle die tiertjies kan red?...more13minPlay
November 09, 2023Otter op die plaasOtter kom na die plaas en help sommer dadelik om al die diere veilig te hou. Wat kan die gevaar wees?...more8minPlay
November 03, 2023Die seekonsertTant Miems en Alice gaan see toe om na die see konsert te kyk, maar o gats, iets gaan verkeerd. Wat kan dit wees?...more8minPlay
November 01, 2023Die vreemde vis in die ysDie pikkewyne kry 'n stuk ys wat dryf in die see en sien iets daarin. Wat kan dit wees?...more9minPlay
October 30, 2023Meerkat red vir VlakvarkMeerkat moet 'n wille dier soek wat groot en sterk is om sy vriend, Vlakvark te gaan red. Wie sal hom kan help?...more9minPlay
October 29, 2023Wat bly in die Bloekombos?Die aapies dink elke dag oor die figuur in die bloekombos? Is dit dalk 'n gevaarlike dier?...more8minPlay
October 25, 2023Die geveg van die SonkrapDie Sonkrap pas Pikkewyneiland op. Een aand sien hy iets vreemd tussen die sterre. Watter moeilikheid kom hier aan?...more7minPlay
October 24, 2023Pikkewyne gaan plaas toeTwee pikkewyne beland perongeluk in 'n handsak en word ingepak plaas toe. Sal hulle veilig daar aankom?...more9minPlay
October 22, 2023Lisa en die kwaai tier'n Kwaai tier loop deur die woud en maak diere bang. Sal Lisa se musiek van haar klavier hom kan rustig maak?...more8minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.