Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
November 11, 2024Red die koraalrif'n Dolfyn versprei 'n waarskuwing van 'n groot gevaar wat kom om die koraalrif te vernietig. Wie sal hulle red?...more11minPlay
November 09, 2024Die groot resiesVier diere deel neem aan een grood wedren! Wie gaan wen?...more16minPlay
November 06, 2024Dinosourus op die plaasBoer Stefaans merk dat die grot na Dinosourusland oop is. Hier iewers is dalk 'n dinosourus wat sy skape op eet....more11minPlay
November 03, 2024Die TiermolleKoning Leeu hoor van die tiermolle waar hy die groot fontein wil soek. Sal hulle hom vang?...more10minPlay
October 31, 2024Die piesangfeesAlice gaan saam haar Oupa piesangfees toe. Maar O gats! Koning Kong daag op. Wat gaan hy maak?...more9minPlay
October 29, 2024Die seemonsterDie Otters en die pikkewyne kyk wie kan die skrikwekkendste seemonster bou. Wie sal dit kan reg kry?...more11minPlay
October 27, 2024Koning KongBoer Stefaans help om die reuse Kong Kong terug in sy hok kry...more11minPlay
October 24, 2024Die vriendelike windDie vriendelike wind het verdwyn met elke stryery onder die diere van die oerwoud. So het die swart mis vol vlermuise die oerwoud oorval. Wie sal hulle kan help?...more10minPlay
October 22, 2024Die vlieënde eilandSeerower seekat gaan soek na die vlieënde eiland met baie skatte daarop. Maar daar skuil 'n gevaarlike gedierte daarop. Sal hy die eiland vind?...more16minPlay
October 20, 2024Wat eet ons vandag?Al die diere bring hulle gunsteling kos? Wie eet die lekkerste?...more11minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.