Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
January 09, 2025Red die kindersOp 'n skool uitstappie see toe breek 'n storm uit en stel die kinders in gevaar. Wie sal hulle red?...more12minPlay
January 06, 2025Die wol olifanteDie wol olifante breek uit en maak amok in die woud! Iemand gaan roep asb vir Koning Leeu om ons te help...more13minPlay
January 02, 2025Wie kan Koning Leeu laat lag?As Koning Leeu nie gelukkig kan voel nie gaan hy al die diere uit die bosveld jaag! Wie sal hulle kan help?...more11minPlay
December 30, 2024Waar gaan die water heen?Die diere in die bosveld se water raak alles op. Wie sal dit alles vat?...more11minPlay
December 26, 2024Boer Stefaans bak 'n koekJulle! Boer Stefaans wil 'n koek bak wat niemand al ooit gesien het nie! Watter koek kan dit wees?...more11minPlay
December 24, 2024Die wyse manneWyse manne sien 'n teken dat die grootste Koning ooit gekom het. Waar sal hulle hom kry?...more14minPlay
December 20, 2024Die woud van ongeplante pitteDaar is 'n woud waar ongeplante pitte groei. Dire apies Wil gaan kyk maar O gats! Daar is ook gevaar...more11minPlay
December 18, 2024Die groot vuurDaar is 'n groot vuur op die plaas. Wie sal dit kan blus?...more10minPlay
December 15, 2024Die werfsluipersWatter plaasdier kan oor die werf sluip sonder om gesien te word?...more13minPlay
December 10, 2024Waar is die speelgoed?Die speelgoed raak stuk-stuk weg. Wie kan hulle veilig hou?...more8minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.