Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd.Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel.As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinder... more
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.
March 08, 2025Die lekkergoed hindernisbaanAlice en kerneels neem deel aan die lekkerste kompetisie. Sal hulle die lekkerste prys kan wen?...more9minPlay
March 04, 2025Oppassers van die woudStompie en Stertjie leer iets by hulle Pappa wat in die oudste boek staan. Wat kan dit wees?...more11minPlay
March 02, 2025Red die diere kindersWilddiewe is weer in die bosveld. Gaan hulle hierdie keer betrap word of gaan hulle diere kinders gevang kry?...more12minPlay
February 26, 2025Blou waatlemoene4 klein dinosourussies sluip weg om die lekkerste vrugte te gaan eet. Sal hulle veilig wees weg van hulle ouers?...more12minPlay
February 23, 2025Klein Alice die jakkalsvangerAlice kuier by Oupa en Ouma op die plaas en ontdek 'n wonderlike manier om jakkalse te vang....more10minPlay
February 18, 2025Jakkalsies wat skynDie sandluise kruip uit die donker 9m jakkalsies te pla. Maar daar is 'n manier om hulle weg te kry!...more12minPlay
February 15, 2025Watse hoenders?Boer Stefaans kry 'n nuwe tipe hoender. Maar dinge loop skeef....more10minPlay
February 11, 2025'n Huis vir klein KangoorieKlein Kangoorie kuier in Afrika maar het geen plek om te slaap nie. Waar sal sy 'n huis kry?...more10minPlay
February 09, 2025Glimlaggies op die plaasDie muise maak 'n plan om die plaasdiere weer gelukkig te kry nadat die jakkalse toegeslaan het. Wat dink julle is hulle plan?...more11minPlay
FAQs about Mierspoortjies:How many episodes does Mierspoortjies have?The podcast currently has 462 episodes available.