Die ekonomie minuut

Moet jy bekommerd wees oor 'n skuldstrik?


Listen Later

Mense vra, so wat beteken gister se mini-begroting vir die gewone man op straat en vir besighede? Op die korttermyn word ons nie eintlik geraak nie. Die bekommernisse is langtermyn en gaan oor die staatskuld en oor die moontlikheid van ʼn skuldkrisis.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners