Vroue in Kaapstad betoog teen geslagsgeweld - politieke leiers vra intussen optrede teen hierdie soort misdaad; en die motorfietsjaer Brad Binder word die eerste Suid-Afrikaner om die Moto Grand Prix te wen.