Die openbare beskermer sê die parlement moet verhoed word om haar uit haar pos te verwyder; Namibie word teruggeplaas op 'n strenger vlak van inperking; Agri SA en die polisie het onderneem om hulle verhouding te versterk - ons kry duidelikheid oor wat die samewerking beteken; en die matriekeskamens word vanjaar van 5 November to 15 Desember geskryf - ons kry reaksie op die aankondiging en vra of matrikulante genoeg tyd het om voor te berei