Rusland het die eerste Coronavirus entstof bekendgestel, howel baie mense sê dat dit te gou gedoen is. Ons vind meer uit oor die proses waardeur 'n entstof moet gaan voordat dit goedgekeur kan word; Ons vra ook of die coronavirus oorgedra kan word van 'n ma na haar nuutgebore baba? En die instrument landing stelsels by verskeie van Suid- Afrika se groot lughawens is afgeskakel - ons vra hoekom dit gedoen is en wat die gevolge kan wees.....