Daar is groot druk op president Cyril Ramaphosa om die inperking te verslap.; Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek het 'n verslag gepubliseer oor die ekonomiese impak van COVID 19 op spesifiek die toerisme bedryf.; Denel werknemers het nie hul agterstallige salarisse ontvang nie.; en ons praat oor die naweek se sport met Pieter van den Berg.