'n Skriftelike antwoord op 'n parlementêre vraag deur die DA het aan die lig gebring dat KwaZulu-Natal se Departement van Onderwys sy werknemers byna R600-miljoen skuld. Twee jong mans probeer die armoedesiklus onder minder gegoede Suid-Afrikaners te breek deur matriekleerlinge oor beurse in te lig. Oudpresident Jacob Zuma moet vandag voor die Staatskapingskommissie verskyn, maar sy onwilligheid is dalk 'n swak voorbeeld vir ander getuies.