Die Minister van Samewerkende Regering sê die bou van veldhospitale word opgeskort en die fokus is nou op die onderhoud en herstel van bestaande hospitale en klinieke.....SANPARKE se hy is gereed om besoekers aan parke landwyd te verwelkom; Die voormalige DA-jeugleier, Mbalui Ntuli hervat haar veldtog om volgende partyleier te wees; ons kyk ook na hoe Ntuli haar veldtog aanpak en of sy so punte gaan wen....