Twee duisend Suid-Afrikaners neem deel aan Oxford Universiteit se finale toetsfase vir 'n COVID 19 entstof. Ons praat met 'n navorser en een van proefkonyne wat betrokke is by die projek.; Verblyfreg op veral plase is steeds 'n tameletjie in Suid-Afrika.; Inwoners van die Mangaung Metro in Bloemfontein versoek die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, om die munisipaliteit se raad te ontbind.; en Afrika se voorste fees van kontemporêre dans, Jomba! vind vanjaar digitaal plaas.