Monitor

Monitor


Listen Later

In wat 'n kenner 'n "oornag-revolusie" noem, het 'n Islamitiese terreurgroep met noue bande met Al-Kaida, hulleself gevestig in die noorde van Mosambiek. Die gevolg hiervan is die ontvolking van sekere gebiede van Mosambiek, en honderde wat in vrees lewe. Die kans dat Mosambiek ook vir die derde keer in 'n halfeeu in 'n burgeroorlog gedompel kan word, word al hoe groter. 'n Terreurkenner, van die organisasie Islamic Theology on Counter Terrorism, Jasmin Opperman, sê mense word wreed vermoor, sonder dat die wêreld enigesins opgelet het na gebeure in Mosambiek ..
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners