Monitor

Monitor


Listen Later

Hulle het nie boulers met 'n angel nie, het Pieter van den Berg gister gesê oor die Proteas se treurmare teen die Engelse. Dit is ook die kritiek van menige ander ontleder. Maar dit was nie altyd so nie. Daar was 'n tyd toe Suid-Afrikaanse boulers 'n vreesaanjaende gesig vir die wêreld se beste kolwers was. En in die ateljee is die legendariese Ali Bacher, as krieketspeler en as krieketbaas. Hy en David Williams het die boek geskryf, South Africa's greatest bowlers, past and present.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners