Monitor

Monitor


Listen Later

Dirk Malan is 'n 57-jarige prokureur en die hoof van die regsafdeling van 'n privaathospitaalgroep. Hy's ook 'n voormalige gewapende rower wat in 1999 agt jaar gevangenisstraf vir gewapende roof in Bloemfontein se Grootvlei tronk uitgedien het. Malan het in die 2000s 'n prominente rol gespeel in die stryd vir die regte van gevangenes. Hy het ook as regsverteenwoordiger vir baie van sy mede-gevangenes opgetree. Sodoende het hy hofsake teen die Departement van Korrektiewe dienste gewen, wat die owerhede woedend gelaat het. In die laaste aflewering oor Malan, doen Darren Taylor verslag oor sy lewe vandag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners