Monitor

Monitor


Listen Later

Die dodetal weens die corona-epidemie in China het tot 361 gestyg, terwyl die aantal bevestigde gevalle in China tot meer as 17-duisend aangegroei het. Die eerste sterfgeval buite China is gister in die Filippyne aangemeld. Minstens 171 gevalle is in tientalle ander lande bevestig. Maar hoe gereed is Suid-Afrika om die virus te bekamp, en hoe bang moet ons wees? Ons paat hieroor met die hoof van die Infeksie-siektes afdeling by die Fakulteit Geneeskunde, Stellenbosch Universiteit, Dr Jantjie Taljaard.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners