Monitor

Monitor


Listen Later

Vandag is Wêreld Radiodag, en die Verenigde Nasies sê dis 'n magtige medium wat die mensdom in al sy verskeidenheid kan vier. Boonop bied radio ook 'n platform vir die voer van 'n demokratiese diskoers. Die VN sê radio is tot vandag toe steeds die enkele medium wat die meeste gebruik word, en weens die unieke vermoë om so 'n wydlopende gehoor te bereik, kan radio die samelewing help vorm. Die VN fokus vanjaar veral op diversiteit in radio -- van die verskillende soorte inhoud wat uitgesaai word op openbare-, kommersiële en gemeenskapsradiostasies, tot nuuskantore wat die luisteraars werklik weerspieël, en die verskeidenheid van standpunte wat diverse gemeenskappe kan bedien. Maar is radio werklik so gesond soos wat die VN dit wil hê? Gustav Greyling en Anita Visser praat hieroor met prof. Franz Kruger, direkteur van die Radio-Akademie by Wits-universiteit se joernalistiek-departement.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners