Oud-president FW de Klerk se uitlating dat apartheid nie 'n misdaad was nie het wyd reaksie uitgelok. Maar is hy dalk reg? Anita Visser en Gustav Greyling het met die internasionale regskenner, professor Hennie Strydom van die Universiteit van Johannesburg, en professor Anton van Niekerk, direkteur van die Universiteit van Stellenbosch se Sentrum vir Toegepaste Etiek, gepraat.