Yoshi, die karet seeskilpad het pas in Australië aangekom nadat sy op 15 Desember 2017 suid van Kaapstad vrygelaat is. Sy het eers 'n draai gemaak by Angola en toe die pad na Australie aangepak, 'n afstand van meer as 35 duisend kilometer. Die uitvoerende hoof van die Twee Oseaane Akwarium se Opvoedings Stigting, Maryke Musson praat met ons oor Yoshi se migrasie patrone.