In die program....
Daar is 'n toename in gevalle van kinders wat hand-reinigers drink.Alle Suid-Afrikaners wat uit die Chinese stad Wuhan na Suid-Afrika gerepatrieer is, het negatief vir Covid 19 getoets. Die Amerikaanse regering wil Venezuela se president, Nicolas Maduro, hof toe sleep op 'n aanklag van narko-terreur en ontleders sê dis nou die ideale tyd om S.A.L vir eens en altyd te sluit.