In die tweede uur: Sommige ekonome meen die daling in die rand is dalk net 'n vlugtige verskynsel.. ons praat oor die swak rand, Moody's se afgradering en ook wisselvalligheid in die markte.En President Cyril Ramaphosa dink Suid-Afrika kan hierdie ekoniese uitdagings oorleef....