Meer klem moet geplaas word op die aankoop van voedsame voedselprodukte in die stryd teen die coronavirus.; 'n Groep sakelui het Business SA gestig om uit een mond met die regering te praat oor hoe die Corona virus bestuur kan word.; Ons praat met dr Lisa Le Roux van die Universiteit Stellenbosch oor die sosiale impak van COVID 19 op die land.;en Suid-Afrikaanse navorsers gebruik ou brood om alkohol-basis handontsmetmiddel te maak.