Koning Khoisan S.A. weier om sy protesoptrede by uniegebou te stop te midde van die COVID 19 pandemie.; Perlemoenstropery in die Wes-Kaap het sedert Desember verlede jaar drasties afgeneem.; 'n ACDP LP wat positief vir Covid-19 getoets het, Steve Swart, sê hy herstel baie goed.; Hoe gaan sakeondernemings en inwoners op klein plattelandse dorpies soos St Helenabaai aan die Weskus die inperkingsmaatreëls hanteer?;