* Tien mense is in Khayelitsha in Kaapstad inhegtenis geneem, nadat onwettige grondbesetters die voertuig van 'n burgemeesterskomiteelid met klippe bestook.
* Wat dink Suid-Afrikaners van die COVID-19 maatreëls, en hoe hanteer hulle hul angs en kommer? 'n Maatskappy monitor derduisende Suid-Afrikaners.
* Hongsnood vererger in Zimbabwe.
* Frans Steyn sluit hom vir twee jaar by die Cheethas aan.