In die program: Suid-Afrika verwag vanjaar sy derde grootste mielieoes in die geskiedenis.; Die Poskantoor stel sy eerste kontantlose geldontrekkings masjiene bekend.; Die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid vra die regering om die beperkings op alle sakesektore op te hef.; Die president van Tanzania, John Magufuli, stuur die week n vliegtuig Madagaskar toe om n spesiale soort natuurlike produk te gaan haal om terug te bring na sy landgenote.