In die program: Die Suid-Afrikaanse Beroepsjagvereniging sê wildplase wat buitelandse jagters ontvang is die swaarste getref in die toerisme bedryf.; Wolveilings kan tydens die vlak vier inperking weer plaasvind, maar onder streng voorsorgmaatreëls.; Justice Project South Africa, is bekommerd oor die groot aantal Suid-Afrikaners wat glad nie gesigsmaskers dra nie.; en verskeie uitgewers staak die publikasie van ikoniese tydskrifte.