Wetenskaplikes aan die Universiteit van Cambridge glo dat tipe twee diabete wat 'n gewigsverlies van tien persent kan toon in die eerste vyf jaar na diagnose, in remissie kan gaan. Hul aanvanklike bevindings is gebasseer op die noukeurige bestudering van data tot hul beskikking vanuit verskeie studies. Monitor het gister gepraat met Dr Hajira Dambha-Miller van Cambridge Universiteit se Departement: Openbare Gesondheid vir meer besonderhede oor hul navorsing: