Monitor

Monitor


Listen Later

'n Muur van herinnering is vir die slagoffers van die pedofiel, Gert van Rooyen en sy houvrou, Joey Haarhof, by hul huis in Capital Park in Pretoria, opgerig. Van Rooyen en Haarhof is by die verdwying van 6 meisie tussen 1988 en 1990 betrek. Die meisies is nooit gevind nie. Mond- en voetkunstenaars het blomme vir elke vermiste meisie geverf. Afdrukke van die skilderye is teen die eiendom se muur aangebring en die oorspronklike kunswerke gaan aan die ouers of familie van die meisies gegee word. Die Stad van Tshwane en die inwoners van Capital Park, wil die eiendom omskep in 'n veilige hawe vir mishandelde vroue, sowel as 'n in-stap-sentrum met 'n kliniek. Liela Magnus doen verslag ....
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners