Monitor

Monitor


Listen Later

Oor die afgelope vier weke, het die Johannesburgse kopieskrywer, Deon Wiggett, in 'n reeks van vier potgooi-aflewerings onthullings gemaak dat hy en ander mans na bewering meer as 20 jaar gelede deur 'n oud-onderwyser wat daarna 'n uitvoerende beampte by die land se grootste koerantgroepe geword het, seksueel aangerand en verkrag is. Die potgooie is in samewerking met Media24 gepubliseer. Die media-woordvoerder van die Wes-Kaapse polisie, het gister bevestig dat drie strafregtelike klagte en een navraag van seksuele aanranding deur die polisie teen Wiggett se vermeede verkragter ondersoek word. Deon Wiggett is vanoggend by ons in die ateljee......
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners