'n Skrywe van 'n bokboer in Witsand in die NoordKaap - het sosial -media gebruikers se harte aangegryp. Die Boer, Hennie Le Roux trek ook swaar aan die droogte juk wat op sy skouers rus. Hennie het vroeër die week droogtehulp ontvang en op Facebook sy gevoel en dankbaarheid oor die hulp neergepen. Die skrywe is binne 'n dag meer as 2000 keer op Facebook gedeel, meer as 900 mense het kommentaar gelewer en meer as drie en 'n half duisend mense het op die skrywe gereageer. Dit is wat Hennie geskryf het in sy eie woorde.