Monitor

Monitor


Listen Later

Boervroue in Vanwyksvlei in die Noord-Kaap, weier om hoop te verloor in die voortslepende droogte wat die gebied op sy knieë het. Minstens 12 boere, het hulle plaashekke permanent gesluit. Landbou organisasies soos AgriSA, spreek intussen toenemend kommer uit oor voorvalle van boere wat hulle eie lewens neem omdat die las te swaar word, en dit nie voel of daar uitkomkans is nie. Verskeie vroue in die gebied, trek laer om hulle mans, en weier om moed te verloor. Marlinee Fouche het by hulle gaan hoor hoe hulle sterk bly, wanneer hulle mans dreig om in te gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners