Monitor

Monitor


Listen Later

Net soos die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbeker die land se verbeelding aangegryp het, het die Ndlovu Jeugkoor op die internasionale verhoog, Suid-Afrikaners se verbeelding aangegryp. Die Ndlovu koor het ook daarin geslaag om die land saam te snoer as 'n eenheid - net soos die Springbokspan. Suzanne Paxton, aanbieder van SAUK nuus se nuusaktualiteitsprogramme op RSG, Monitor en Spektrum het die geleentheid gehad om die Ndlovu jeugkoor se storie te volg. Die koorleiers, Ralf Scmit het vroeer gesê: "Nooit sou hulle dink dat 'n uitnodiging om aan die Amrica's Got Talent kompetisie deel te neem, almal se lewens so sou verander nie. " Dit nadat hy aanvanklik gedink het die uitnodiging is 'n grap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners