Monitor

Monitor


Listen Later

Dis Kersdag, en in plaas daarvan dat hulle tyd by hulle gesinne en uitgebreide familie kan deurbring, moet heelwat mense wat noodsaaklike dienste lewer, vandag werk. Dit sluit nooddienswerkers, die polisie en selfs uitsaaiers in. Maar daar is nog mense wat op Kersdag werk, en dis die geestelike- en ondersteuningspersoneel by kerke oor die wêreld heen. Een van hulle is Marnus Greyling, 'n bekende Suid-Afrikaanse orrelis, wat maar soos ander in sy beroep vandag die ure op die orrelbankie slyt by die kerk waar hy werk. Gustav Greyling het by hom gaan uitvind wat sy werk behels, en hoe dit is dat 'n jong Afrikaanssprekende in so 'n antieke beroep, by 'n antieke kerk beland het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners