Monitor

Monitor


Listen Later

Op 18 Junie 2002 het die SAUK se ondersoekende nuus program, Special Assignment, beeldmateriaal uitgesaai wat in die geheim deur 'n groep gevangenes by die Grootvlei tronk naby Bloemfontein opgeneem is. Die videomateriaal het gewys hoe bewaarders bottels brandewyn saam met gevangenes in hulle selle drink, en hoe korrektiewe dienste personeel dwelms, vuurwapens en ammunisie aan gevangenes verkoop. Die gebeure wat die 'Grootvlei video' oopgevlek het, is steeds van die berugste in die geskiedenis van Suid-Afrika se reg- en korrektiewe dienste stelsels. Dit word regoor die wereld gebruik as 'n voorbeeld van die korrupsie wat kenmerkend is van baie lande se gevangenisse. Dirk Malan is vandag 'n 57-jarige prokureur en beklee 'n bestuursposisie by een van Suid-Afrika se voorste privaathospitaalgroepe. Maar in 2002 was hy besig om 'n vonnis van agt jaar vir gewapende roof by Grootvlei uit te dien. In vandag se bydra in ons reeks oor Malan se merkwaardige lewe, vertel hy vir die eerste keer aan Darren Taylor die "storie agter die storie" van die Grootvlei video en die "chaos" wat die voorval voorafgegaan het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners