Monitor

Monitor


Listen Later

Probleme by die Departement van BINNELANDSE SAKE strek ver terug. Op 30 November 2005 het KABELO THIBEDI die Binnelandse Sake gebou in Markstraat, Johannesburg binne gegaan met n SPEELGOED geweer wat NES DIE WARE JAKOB Gelyk het. Hy het die takbestuurder GYSELAAR geneem in ruil vir sy Identiteits Dokument waarvoor hy geduldig TWEE JAAR LANK gewag het. In 2010 was die departement in die nuus weens die feit dat hy nie die staats DRUKKER kon betaal vir die druk van paspoorte nie. DIE en ander probleme soos mense wat foutiewelik DOOD verklaar is, het gelei tot 5 MILJARD rand se hof eise TEEN die departement. In 2007 het die regering die maatskappy FEVER TREE CONSULTING aangestel om die skip te probeer omdraai. Dit was veral die wagtydperk vir ID dokumente wat Suid-Afrikaners rasend gehad het weens die dringende alledaagse NOOD daarvan. FEVER TREE het die proses omgedraai. ROELF MEYER het destyds 'n POLITIEKE OORSIG ROL in die proses gespeel. Ons praat dus vanoggend met hom daaroor ASOOK met een van die HOOF rolspelers aan die OPERASIONELE kant, SVEN DE KOCK:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners