Monitor

Monitor


Listen Later

"Ons is nie almal so nie." Nee, ons praat nie nou van Jeanne Goosen se baanbrekers boek nie, maar van die gevoel wat onder Parys se landbou gemeenskap heers oor die gedrag van mense wat die vierkleur en ou landsvlag vroeër die week by die landdroshof op die Vrystaatse dorp rondgeswaai het. Dit tydens die hof verskyning van vier boere, Johan Cilliers en sy seun Johan junior, Boeta van der Westhuizen en Anton Loggenberg wat intussen op borgtog van R 5000 elk tot 12 Februarie vrygelaat is. Die saak hou verband met die moord op Samuel Tjixa en Simon Jubeba, wat dood is na 'n aanval op van der Westhuizen se pa, Loedie op sy plaas, Biesiesbult. Hennie Viljoen boer al sy hele lewe lank in die Parys distrik en het per epos aan Monitor geskryf dat nie almal die oproerige gedrag by die hof goedkeur nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners