Monitor

Monitor


Listen Later

Dis vandeesmaand presies drie jaar gelede dat die land en die wêreld geskok is oor die verkragting en moord op die 17-jarige Anene Booysen van Bredasdorp. Die Kaap Agulhas Sakekamer spits hom nou daarop toe om negatiewe persepsies oor die streek drasties om te keer. 'n Niewinsgewende organisasie, die Kaap Agulhas Strategiese Aksie, is gestig om die waarde van die streek in groei en hernuwing te omskep. Zoon Jacobs van die Kaap Agulhas Sakekamer en voorsitter van KASA, het aan Dianke Nel gesê hy dink die organisasie sal sukses behaal.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners