Monitor

Monitor


Listen Later

Die Universiteit Stellenbosch se gebrek aan bestuur het bygedra tot die verguising van sy dogter en ander mense op sosiale media. Dis die mening van dr. Joggie Briedenhann van Windhoek. Hy het gereageer op die #Blackface-debakel waarin sy dogter Poekie en haar vriendin Jo-Anne Cloete onlangs betrek is. Die voorval word nog druk op sosiale media bespreek. Briedenhann het aan Izak du Plessis verduidelik waarom hy meen die universiteit moes die voorval beter hanteer het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MonitorBy RSG

  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5
  • 4.5

4.5

2 ratings


More shows like Monitor

View all
Planet Money by NPR

Planet Money

30,609 Listeners

Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Dan Snow's History Hit by History Hit

Dan Snow's History Hit

4,791 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

34 Listeners

The Ancients by History Hit

The Ancients

3,358 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners