Radioteater

MY JAPAN deur Schalk Schoombie


Listen Later

Op 11 Maart 2011 het ʼn verwoestende tsoenami Japan getref. ʼn Onderwyseres wat Engels in Japan gee, Angelique Naude, het die ramp eerstehands meegemaak en het haar ervarings en indrukke met die bekende joernalis Schalk Schoombie gedeel. Schalk het dit toe in ʼn pryswennende jeugdrama verwerk en toe weer as radiodrama. In hierdie drama word die verwoestende gebeure deur verskeie karakters se oë uitgebeeld word. Tegnies en akoesties is dit een van die mees ingewikkelde produksies nog op radio en regisseur Leon van Nierop en sy tegniese span, waaronder Karen Gravett, moes ure lank voorberei aan veral die tsoenami-byklanke wat nog nie tevore op radio gebruik is nie. Donna-Lee Roberts, Rolanda Marais en Melt Sieberhagen speel die hoofrolle teenoor Stefan Vermaak, Christine Voorendyk en Ursula Vorster.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RadioteaterBy RSG


More shows like Radioteater

View all
Stuff You Should Know by iHeartPodcasts

Stuff You Should Know

78,688 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

Snapped: Women Who Murder by Oxygen

Snapped: Women Who Murder

5,280 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

World of Secrets by BBC

World of Secrets

1,068 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners