
Sign up to save your podcasts
Or


In die komiese nuus van die naweek het die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee die Minister van Finansies gevra om dringend met die Reserwebank te vergader oor die tendens om die rentekoers te verhoog. Hulle vra dat ander maatreëls ondersoek moet word om die huidige ekonomiese uitdagings te bestuur.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellIn die komiese nuus van die naweek het die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee die Minister van Finansies gevra om dringend met die Reserwebank te vergader oor die tendens om die rentekoers te verhoog. Hulle vra dat ander maatreëls ondersoek moet word om die huidige ekonomiese uitdagings te bestuur.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners