
Sign up to save your podcasts
Or


Terwyl ons wag vir Juniemaand se verbruikersprysinflasiesyfer later vanoggend wil ek graag ʼn geskiedenis les deel. Daar word op baie plekke gevra, kan ons iets anders doen as om rentekoerse te verhoog om inflasie te beveg? Daar is ʼn interessante voorbeeld van die 1973 oliekrisis en wat die Japannese gedoen het.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellTerwyl ons wag vir Juniemaand se verbruikersprysinflasiesyfer later vanoggend wil ek graag ʼn geskiedenis les deel. Daar word op baie plekke gevra, kan ons iets anders doen as om rentekoerse te verhoog om inflasie te beveg? Daar is ʼn interessante voorbeeld van die 1973 oliekrisis en wat die Japannese gedoen het.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners